Forthcoming Events Date
Nylstroom Roadhogs Pork Chop Rally 1st 00:00 - 2nd 07:33
Warmbad Fotografieklub maandelikse byeenkoms 5th 18:00 - 5th 00:00
Sonstraalskool 4x4-gesinsdag 16th 00:00 -
Warmbad Vroue Landbou-unie sjokoladedemonstrasie 16th 09:00 - 16th 00:00
ATKV-tak Waterberg Kunstefees (WAK) drama-afdeling 18th 00:00 - 23rd 00:00
Big Cycling Road Classic and mountain bike 29th 00:00 - 30th 00:00

Modimolle se lugruim bewe

25 July 2014 By Denise van Bergen
News: Die Taildragger Fly-in wat jaarliks op Modimolle aangebied word, is tans een van die grootste byeenkomste van sy soort in die land en is verlede naweek vir die vyfde agtereenvolgende jaar suksesvol aangebied.
513 35,62,115,101,46,43,38 0 Comments

Veeartse en nege ander se saak kom eers in 2015 voor

25 July 2014
Crime: Die langverwagte verhoor van twee bekende Waterberg-veeartse en nege ander mense, wat verdink word van honderde klagtes wat verband hou met renosterhorings, is die afgelope week uitgestel tot in Augustus aanstaande jaar.
82 0,5,2,9,8,9,18 0

Onthou vir haar sagte hart

25 July 2014
News: ’n Bekend inwoner van Modimolle, Ans Woite, is op Vrydag, 18 Julie, in die vroeë oggendure in haar huis op Modimolle oorlede.
139 0,3,0,11,5,9,22 0

Regspan daag nie op

25 July 2014 By Justin Steyn
Crime: Die verhoor van die byl-aanvallers wat Manie de Beer en Rachel Groenewald in Februarie vanjaar wreed by die Leeupoort-vakansieoord naby Rooiberg aangeval het, is uitgestel.
40 0,0,0,9,7,6,12 0

Boewe soek kragopwekkers

25 July 2014
Crime: Die polisie op Modimolle sê huisbrake op plase in die hele omgewing het oor die afgelope paar weke aansienlik toegeneem.
47 0,0,2,11,3,7,10 0

Site Navigation


Send us your story...
  
dieposnuus@icon.co.za

Digital Publication

Die PosClick to view archives



 

Site Poll

Ken jy ’n bekwame en gekwalifiseerde persoon wat sukkel om ’n goeie werk te kry?

Social Media

to comment you need to login first - Login


What are we up to?
Follow us on:

       

Headlines from the Province